STAP 1

Lees deur die 4 belangrike dokumente voordat jy voortgaan met die inskrywing.

Jy moet die bepalings en voorwaardes verstaan en aanvaar om deel te wees van die program.

Die dokument handel oordat jy instem dat ons jou wel mag afneem vir TV gebruik en dat ons die materiaal mag gebruik soos ons goed dink.

Die dokument handel oordar jy Wildebees vrywaar van enige beserings ens. wat jy kan opdoen tydens die verfilming van die program.

Sou jy gekies word as deelnemer, is dit ‘n voorbeeld van die kontrak wat jy sal moet teken voordat ons jou afneem.

Die dokumente is hier sodat jy dit kan goed deurlees en verstaan voordat jy voortgaan met die inskrywing. Jy sal wel, as jy gekies is as een van die deelnemers, die dokumente ontvang en moet teken op die dag wat ons jou avontuur afneem.

STAP 2

Besluit aan watter avontuur jy wil deelneem. Lees meer oor elke avontuur op die “Wat kan ek Verwag”-Page.
( Jy mag inskryf vir meer as een as jy sukkel om te kies! )

stap 3

Vul die inskrywings vorm in!

Letwel: Ons kan net ‘n sekere hoeveelheid persone toelaat per avontuur. Ons sal jou kontak as jy een van die gelukkiges is wat gekies is.

VOLG ONS OP INSTAGRAM

[instagram-feed]